Michael Medwin

Michael Medwin
Geboortenaam Michael Hugh Medwin
Geboorte 18 Julie 1923 (1923-07-18)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1940–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Medwin (gebore 18 Julie 1923) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Longest Day (1962), Scrooge (1970), Never Say Never Again (1983), en The Duchess (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy